Explore Afrikaans, Happy Life, and more!

Explore related topics

Ek wéét God het 'n plan. Ek bid vir leiding sodat ek dit kan volg; vir geduld om daarop te wag en wysheid sodat ek weet wanneer dit kom.

.

Scripture Quotes, Bible Verses, Scriptures, Christian Sayings, Afrikaans, Boy Rooms, Qoutes, Psalms, Inspirational Quotes

Natuur/ aards, tuin/garden. Fotograaf: Candice Askham. www.leef.co.za

Afrikaanse Quotes, Bible Quotes, Bible Verses, Scriptures, Qoutes, Trust God, Quotes Women, Daily Quotes, Prayer Warrior

God wat steeds luister God wat steeds antwoord God wat steeds gesond maak God wat steeds vergewe God wat steeds leiding gee God wat steeds lief het God wat steeds omgee Ek is wat Ek is . en dit is liefde

Somer/Summer, vars/Fresh, vakansie/vacation. Fotograaf: Hanneri de Wet. www.leef.co.za

Wanneer die aanslae ondraaglik raak, probeer onthou wat staan tussen jou en teenspoed. Jesus het die beste beskerming vir jou gekoop deur Sy bloed aan die kruis te stort. Jou veiligheid word deur verlossing verseker.

Fokus meer op jou Skepper as die skinderbekke.Jou verantwoordelikheid is teenoor God en nie mense nie.

'n Nuwe begin, begin aanvanklik eers met verlies. Onthou wanneer die Here jou seën met 'n nuwe seisoen, moet daar eers 'n einde wees aan die huidige ene. Dit is gewoonlik wanneer ons aan geslote deure klop. Soms is dit moeilik en ander kere is die oorgang maklik, maar is altyd die moeite werd.

Pinterest
Search