Explore Bangs, Afrikaans and more!

Explore related topics

Daar is 'n rede hoekom die dinge waaroor jy so angstig voel, jou bang maak. Bid en vra die Here om vir jou die wortel van die vrees uit te wys, want dit is soos onkruid wat net aanhou groei. Die vrug van jou vrees gaan jou die heeltyd oorheers as jy nie die Here vra om dit uit te ruk nie.

Special Quotes,Africa,Afrikaans,Van,Bible,Prayer,Twitter

Afrikaans,Flowers,Jesus,Spiritual,Signs,Inspirational,Wisdom

Afrikaans

Mense sê soms hulle is bly die Here oordeel nie die uiterlike nie, maar wat in die hart angaan. Dit is meeste van die tyd 'n erger maatstaf. Hy sien wat niemand anders sien nie en toets wat in jou gedagtes en emosies aangaan. Daardie rou, rowwe jy wat nêrens kan wegkruip nie. Die mens wat tantrums gooi; wat in sy hart moord pleeg; wat oordeel; wat haat; wat vloek en skree wanneer geen mens in die omtrek is nie.

Rat bastards... this dark witch burns from within and loves the flames so no help is needed \,,/ Weird Tales, October, 1936

Pinterest
Search