Explore Xmas, Warm and more!

1 tot 2 kg  gerookte varkboud (Gammon) jou duim se lengte vars gemmer, geskil en in skyfies gesny 150 ml brandewyn (opsioneel maar dit gee ‘n wonderlike geur) 200 ml heuning – warm gema…

Sny 4 bar-one [44 gr elk] in stukkies en gooi in groot kastrol. Voeg 120 gr margarine, driekwart k suiker, 5 E gouestroop by. Smelt alles saam en trek van stoof. Roer 4 k Rice Crispies by. Druk vas in gesmeerde , plat bak. Koel af tot stewig. Sny in blokkies.

Sny 4 bar-one gr elk] in stukkies en gooi in groot kastrol. Voeg 120 gr margarine, driekwart k suiker, 5 E gouestroop by. Roer 4 k Rice Crispies by. Druk vas in gesmeerde , plat bak. Sny in blokkies.

Bestanddele: lamsboud van 2 kg, met skenkel aan indien verkies 8 knoffelhuisies, gekneus 1 el droë tiemie skil en sap van 1 suurlemoen (skil baie fyn gerasper) 4 el botter 2 el olyfolie sout…

kitsvetkoek

kitsvetkoek

kondensmelk tert 88888

Yskas tert of nagereg BASIS RESEP 1 Blikkie kondensmelk 1 houertjie “smooth plain cottage cheese” (maaskaas) Meng bogenoemde en voeg by : ½ koppie suurlemoensap Meng tot dik Hier is my idees wat ek.

1 tert KORS 460 ml (4 e) botter 30 ml (2 e) strooisuiker 1 eier, geklits 75 ml (5 e) mielieblom 187 ml (¾ k) koekmeel 2,5 ml (½ t) bakpoeier knypie sout VULSEL 397 g (1 blik) kondensmelk 30 ml (2 e) mielieblom 45 ml (3 e) suurlemoensap 3 eiergele, geklits knypie sout MERINGUE 3 eierwitte 90 ml (6 e) strooisuiker 1. Kors: Room botter en suiker tot romerig en liggeel. 2. Klits eier by. 3. Sif mielieblom, meel, bakpoeier en sout saam. Roer by bottermengsel tot deeg vorm. 4. Druk deeg met…

Meng vlg bestandele saam: 1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak. Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie. Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.

die milo en klapper resep is: 1 pak koekies na keuse bv marie of tennis of chocolate digestive(my keuse) of enige ander redelik droë koekie. Blik kondensmelk. 1/2 koppie klapper (kan ook uit gelos word as nie lus vir klapper) 5ml vanilla 25ml Milo of cacao Meng alles in voedsel verwerker tot deeg vorm. Rol …

Jan Ellis Poeding

Jan Ellis Poeding

Homemade Milky Ways | 17 Homemade Candy Bar Recipes You Never Knew You Needed

17 Homemade Candy Bar Recipes You Never Knew You Needed

March - National Milky Way Day! Homemade Milky Ways Recipe ~ just 5 ingredients! These are so easy to make, and they taste just like the original!

Pinterest
Search