Explore Lands In, Vans and more!

(Prediker) Week 4 – Dinsdag – Vandag se verse Prediker 5:8-17 Maar dit is tot voordeel van 'n land in sy geheel dat almal aan die koning onderdanig is. Die mens vir wie geld alles is, het nooit genoeg geld nie;

(Prediker) Week 4 – Dinsdag – Vandag se verse Prediker Maar dit is tot voordeel van 'n land in sy geheel dat almal aan die koning onderdanig is. Die mens vir wie geld alles is, het nooit genoeg geld nie;

{Prediker}Week 3 - Maandag - Vandag se blog. Ons word daaraan herinner dat God heilig is en Hy het elke ding gemaak dat dit pas in 'n bepaalde tyd. {vers 11} Wat God doen is blywend en Sy plan staan buite tyd. {vers 14} 'n Mens kan al die goeie geniet wat God aan hom geskenk het, want dit is gawes van Hom. {vers 13} Hoe werk dit prakties in ons lewens? Hoe neem ons dit wat ons gelees en geleer het en pas dit toe op die hede? https://liefgodgrootliks.wordpress.com/…/week-3-ewigheid-i…/

Week 3: Ewigheid in Hulle Harte

Week Ewigheid in Hulle Harte

Bekendstelling tot Prediker Dit lyk asof baie Christene vandag baie meer tyd spandeer om die Nuwe Testament te lees as die Ou Testament. Maar om net een helfte van die Bybel te lees is soort van om net te eet van een voedselgroep. Niks anders as vleis sal lei tot 'n paar probleme. Niks anders as korrels sal jou liggaam ontneem van die voedingstowwe wat dit nodig het. [ 493 more words. ] https://liefgodgrootliks.wordpress.com/…/bekendstelling-tot…

{Prediker} Week 4 - Memoriseervers

{Prediker} Week 4 - Memoriseervers

{Prediker} Week 6 - Leesplan vir die week

{Prediker} Week 6 - Leesplan vir die week

{Prediker} Week 8- Leesplan

{Prediker} Week 8- Leesplan

{Prediker} Week 5 Vrydag – Vandag se Verse Prediker 7:25-29 Ek het my opnuut daaraan gewy om te wete te kom, na te vors en te ondersoek wat wysheid en insig is, en ek het toe vasgestel dat goddelose optrede dwaasheid is, dat onverstandige optrede geen doel dien nie.

{Prediker} Week 7 - Memoriseer Vers

{Prediker} Week 7 - Memoriseer Vers

Prediker Week 2 Memoriseervers

Prediker Week 2 Memoriseervers

Prediker - Week 3 Memoriseervers

Prediker - Week 3 Memoriseervers

Pinterest
Search